<< | September 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | 30 | |||||
Al die dae |
25 September is die 268ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (269ste in skrikkeljare). Daar volg nog 97 dae.
Gebeure
- 235 – Pous Pontianus tree as gevolg van die verbanning ná Sardinië af.
- 1066 – Harold II van Engeland verslaan Harald III van Noorweë in die Slag van Stamford Bridge. Dit bring 'n einde aan die Wikingsinvalle van Groot-Brittanje.
- 1396 – Ottomaanse magte onder Bajezid I verslaan 'n Christelike alliansie gelei deur Sigismund van Hongarye in die Slag van Nicopolis.
- 1513 – Conquistador Vasco Núñez de Balboa word die eerste Europeër om die Stille Oseaan te sien en noem dit Mar del Sur, of Suidsee.
- 1555 – Vrede van Augsburg: Elke vors kan die religie van sy gebied bepaal.
- 1799 – . Die Franse troepe onder Massena oorwin die Russiese en Oostenrykse troepe onder . Die Russiese troepe onder val Switserland binne oor die St. Gotthardpas.
- 1890 – Soos in die vooruitsig gestel deur John Muir, word die Yosemite Nasionale Park in Kalifornië daargestel.
- 1901 – Die Verenigde Koninkryk annekseer die Koninkryk van Ashanti as deel van die Gouekuskolonie.
- 1917 – Sir Ernest Oppenheimer stig Anglo American-korporasie.
- 1933 – Die Afsluitdyk word in Nederland amptelik geopen.
- 1962 – Die Demokratiese Volksrepubliek van Algerië word formeel uitgeroep. Ferhat Abbas word tot president van die tussentydse regering verkies, met Ahmed Ben Bella as eerste minister.
- 1972 – Die bevolking van Noorweë stem teen lidmaatskap in die Europese Ekonomiese Gemeenskap.
- 2004 – Wes-Indië wen die eindstryd van die vierde Kampioenetrofee in Engeland met twee paaltjies teen Engeland.
- 2008 – Kgalema Motlanthe word verkies as die president van Suid-Afrika.
Geboortes
- 1683 – Jean-Philippe Rameau, Franse komponis († 1764).
- 1802 – Richard Parkes Bonington, skilder († 1828).
- 1903 – Mark Rothko, 'n Amerikaanse skilder († 1970).
- 1906 – Dmitri Sjostakovitsj, Russiese komponis († 1975).
- 1926 – Stafford Beer, Britse stelseteoretikus en konsultant († 2002).
- 1927 – Colin Davis, Britse dirigent († 2013).
- 1936 – Juliet Prowse, Amerikaanse aktrise († 1996).
- 1941 – Rick Turner, Suid-Afrikaanse akademikus en anti-apartheidsaktivis († 1978).
- 1952 – Christopher Reeve, Amerikaanse akteur, rolprent-regisseur, -vervaardiger, draaiboekskrywer, skrywer en aktivis († 2004).
- 1954 – Nigel Morgan,'n Britse en Suid-Afrikaanse veiligheidskonsultant wat noue bande met Suid-Afrika se intelligensiedienste gehad het († 2018).
- 1955 – Zucchero Fornaciari, Italiaanse sanger-liedjieskrywer en musikant.
- 1968 – Will Smith, Amerikaanse akteur.
- 1969 – Catherine Zeta-Jones, sjarmante Walliese aktrise.
- 1969 – Hansie Cronjé, Suid-Afrikaanse krieketkaptein († 2002).
- 1978 – Jan Blohm, Suid-Afrikaanse musikant.
- 1994 – Jansen Panettiere, Amerikaanse akteur († 2023).
Sterftes
- 1534 – Pous Clemens VII in Rome, die 219de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1478).
- 1812 – Sir George Yonge, waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie (* 1731).
- 1870 – Colin Fraser, Skotse predikant in Suid-Afrika (* 1796)
- 1983 – Leopold III van België, koning van België (* 1901).
- 1989 – Gladys Steyn, Suid-Afrika se eerste vroulike advokaat (* 1890).
- 2005 – Don Adams, Amerikaanse akteur en komediant (* 1923).
- 2009 – Alicia de Larrocha, 'n Spaanse pianis en komponis (* 1923).
- 2015 – Evert Snyman, was 'n Afrikaanse radio-omroeper, stemkunstenaar, akteur en skrywer (* 1955).
- 2018 – Shoki Mokgapa, Suid-Afrikaanse aktrise (* 1984).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 September. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar