<< | September 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | 30 | |||||
Al die dae |
9 September is die 252ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (253ste in skrikkeljare). Daar volg nog 113 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 1513 – Jakobus IV van Skotland word verslaan en sterf in die Slag van Flodden Field en eindig Skotland se deelname in die Oorlog van die Liga van Cambrai.
- 1543 – Mary Stuart, slegs nege maande oud, word gekroon as Koningin van Skotte in die sentrale Skotse stad van Stirling.
- 1739 – Stono Rebellion, die grootste slaweopstand in Groot-Brittanje se hoofland Noord-Amerikaanse kolonies voor die Amerikaanse Revolusie, begin naby Charleston, Suid-Carolina.
- 1743 – Pous Benedictus XIV stel 25 nuwe kardinale aan, waaronder Johann Theodor von Bayern, biskop van Luik.
- 1791 – Washington, D.C., die hoofstad van die Verenigde State, word na President George Washington genoem.
- 1839 – John Herschel neem die eerste glasplaatfoto.
- 1850 – Kalifornië word as die 31e deelstaat van die Verenigde State toegelaat.
- 1914 – Eerste Wêreldoorlog: Die skepping van die Canadian Automobile Machine Gun Brigade, die eerste ten volle gemeganiseerde eenheid in die Britse Weermag.
- 1923 – Mustafa Kemal Atatürk, die stigter van die Republiek van Turkye, stig die Republikeinse Volksparty.
- 1924 – Hanapepe-menseslagting in Kauai, Hawaii.
- 1942 – Tweede Wêreldoorlog: 'n Japanse vlottervliegtuig laat 'n brandbom op Oregon val.
- 1943 – Tweede Wêreldoorlog: Die Geallieerde Magte land by Salerno en Taranto, Italië.
- 1948 – Republiek Dag van Noord-Korea.
- 1956 – Elvis Presley verskyn op die Ed Sullivan Show vir die eerste keer.
- 1965 – Die Verenigde State Departement van Behuising en Stedelike Ontwikkeling word gevestig.
- 1978 – Russiese Wenera-ruimteprogram: Wenera 11 word lanseer.
- 1991 – Tadjikistan kry onafhanklikheid van die Sowjet-Unie.
- 1993 – Die PLO erken Israel amptelik as 'n wettige staat.
- 2001 – Ahmed Shah Massoud, leier van die Northern Alliance, word deur twee Al-Kaïda sluipmoordenaars wat as Arabiese joernaliste vermom is, vermoor.
- 2001 – Pärnu metanoltragedie in Pärnu County, Estland.
- 2004 – 2004 Australian embassy bombing: 'n Bom ontplof buite die Australiese ambassade in Djakarta, 10 mense dood.
- 2011 – Die sewende Rugbywêreldbeker begin in Nieu-Seeland.
- 2015 – Koningin Elizabeth II word die langsheersende monarg van Brittanje nadat sy die regeer tyd van haar oor-oumagrootjie Koningin Victoria verby gesteek het.
- 2016 – Die regering van Noord-Korea voer sy vyfde en tot op daardie staduim grootste kernwapentoets uit. Wêreldleiers veroordeel die daad, met Suid-Korea wat dit as "maniese roekeloosheid" beskryf.
Geboortes
- 214 – Aurelianus, Romeinse Keiser († 275).
- 384 – Flavius Honorius, Romeinse Keiser († 423).
- 1585 – Kardinaal de Richelieu, Franse kardinaal en staatsman († 1642).
- 1629 – Cornelis Tromp, Nederlandse admiraal († 1691).
- 1778 – Clemens Brentano, Duitse digter en romansier en een van die belangrikste verteenwoordigers van die Duitse Romantiek († 1842).
- 1840 – Gentil Theodoor Antheunis, 'n Vlaamse digter († 1907).
- 1885 – Paul Henckels, Duitse akteur († 1967).
- 1918 – Oscar Luigi Scalfaro, Italiaanse politikus, 9de president van Italië († 2012).
- 1923 – Cliff Robertson, Amerikaanse akteur († 2011).
- 1924 – Jane Greer, Amerikaanse aktrise († 2001).
- 1924 – Sylvia Miles, Amerikaanse aktrise († 2019).
- 1934 – Nicholas Liverpool, politikus en 6de President van Dominica († 2015).
- 1935 – Nadim Sawalha, Jordaniesgebore Engelse akteur.
- 1946 – Aleksander Doba, Poolse kajakvaarder wat veral bekend was vir sy lang reise wat oseane oorsteek († 2021).
- 1949 – Susilo Bambang Yudhoyono, 6de president van Indonesië.
- 1952 – Angela Cartwright, Amerikaanse aktrise en sangeres.
- 1953 – Janet Fielding, Australiese akrise.
- 1960 – Hugh Grant, Engelse akteur en vervaardiger.
- 1966 – Adam Sandler, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
- 1968 – Julia Sawalha, Engelse aktrise.
- 1971 – Eric Stonestreet, Amerikaanse akteur.
- 1971 – Henry Thomas, Amerikaanse akteur en kitaarspeler.
- 1972 – Goran Višnjić, Kroaties-Amerikaanse akteur.
- 1973 – Alvin Botes, Noord-Kaapse politikus en lid van die African National Congress.
- 1974 – Vikram Batra, Indiese leëroffisier († 1999).
- 1975 – Michael Bublé, Kanadese sanger-liedjieskrywer en akteur.
- 1976 – Emma de Caunes, Franse aktrise.
- 1979 – Nikki DeLoach, Amerikaanse aktrise en sanger.
- 1981 – Julie Gonzalo, Argentyns-Amerikaanse aktrise.
- 1989 – Isaac Seitlholo, Suid-Afrikaanse politikus, Nasionale Vergadering-lid (LP) vir die DA.
Sterftes
- 1087 – Koning Willem I van Engeland (* 1027).
- 1513 – Jakobus IV, koning van Skotland (* 1473).
- 1569 – Pieter Bruegel die Ouere, Vlaamse skilder (* ±1525).
- 1596 – Anna van Pole, was 'n Pools-Litause prinses (* 1523).
- 1676 – Paul Chomedey de Maisonneuve, Franse leëroffisier (* 1612).
- 1849 – Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland, jongste van ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland (* 1798).
- 1868 – Silkaats, stigter en die eerste koning van die Ndebele (* ongeveer 1790)
- 1921 – Virginia Rappe, Amerikaanse aktrise (* 1891).
- 1976 – Mao Zedong, Kommunistiese Chinese politikus en partyleier (* 1893)
- 1981 – Jacques Lacan, Franse psigoanalis (* 1901).
- 1997 – Burgess Meredith, Amerikaanse akteur (* 1907).
- 2001 – Ahmad Shah Massoud, militêre bevelvoerder van die Noordelike Alliansie in Afghanistan (* 1953)
- 2003 – Edward Teller, Hongaars-Amerikaanse teoretiese fisikus wat bekend is as Die vader van die waterstofbom (* 1908).
- 2006 – Eghard van der Hoven, Suid-Afrikaanse akteur en hoof van Truk (* 1922).
- 2012 – Louis van Rensburg, Afrikaanse sanger, komponis en liedjieskrywer (* 1944).
- 2016 – James Stacy, Amerikaanse akteur (* 1936).
- 2020 – George Bizos, Grieks-Suid-Afrikaanse menseregte- en anti-apartheidsadvokaat (* 1927).
- 2023 – Mangosuthu Buthelezi, politikus, stigter en leier van die Inkatha-Vryheidsparty (* 1928).
- 2023 – Hans van Heerden Suid-Afrikaanse bariton (* 1935).
- 2024 - James Earl Jones, Amerikaanse akteur (* 1931).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 9 September. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar