<< | Mei 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
Al die dae |
23 Mei is die 143ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (144ste inskrikkeljare). Daar volg nog 222 dae.
Gebeure
- 1430 – Johanna van Arkel word deur die Boergondiërs gevange geneem.
- 1474 – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word aartsbiskop van Avignon.
- 1498 – Die hervormer Girolamo Savonarola word in Florence tereggestel.
- 1533 – Die huwelik van Catharina van Aragon en Henry VIII van Engeland word nietig verklaar.
- 1555 – Pous Paulus IV volg Pous Marcellus II op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 1568 – Die Tagtigjarige Oorlog breek uit toe Nederlandse rebelle onder leiding van Lodewyk van Nassau Friesland in die Slag van Heiligerlee binneval.
- 1697 – Die Oosterland strand in Kaapstad.
- 1788 – Suid-Carolina word die 8ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1842 – Die Beleg van Congella begin.
- 1844 – Samuel Morse stuur die eerste telegram via sy elektriese telegraaf.
- 1895 – Die Republiek van Formosa word gestig.
- 1934 – Die Amerikaanse bankrowers Bonnie en Clyde word deur die polisie in 'n lokval gelei en doodgeskiet in Black Lake, Louisiana.
- 1949 – Stigting van die Bondsrepubliek Duitsland.
- 1960 – Die stadjie Hilo, aan die ooskus van Hawaii, word deur 'n aardbewing getref.
- 1969 – Britse rockgroep, The Who, stel die rockopera Tommy vry.
- 1995 – Die Java-programmeertaal word amptelik deur die ontwikkelaar James Gosling en sy kollegas aangekondig.
- 2007 – Johanna Stoffels, voormalige ANC-burgemeester van Saldanhabaai verslaan haar voormalige party in 'n tussenverkiesing op Hopefield en die raad word deur die opposisie oorgeneem.
- 2021 – Irvette van Zyl stel 'n nuwe wêreldrekord op in 'n 50km wedloop in Port Elizabeth met 'n tyd van 3:07:26.
Geboortes
- 1707 – Carolus Linnaeus, Sweedse dokter, plantkundige en bioloog († 1778).
- 1827 – Lord Henry Loch, Britse goewerneur van die Kaapkolonie († 1900).
- 1848 – Otto Lilienthal, Duitse lugvaartpionier († 1896).
- 1888 – Adriaan Roland Holst, Nederlandse digter († 1976)
- 1896 – Felix Steiner, Duitse generaal († 1966).
- 1923 – Alicia de Larrocha, Spaanse pianis en komponis († 2009).
- 1926 – Joe Slovo, Suid-Afrikaanse politikus, leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party en lid van die ANC († 1995).
- 1929 – Joe Modise, Suid-Afrikaanse ANC-politikus en kabinetsminster († 2001).
- 1933 – Joan Collins, Engelse aktrise en rolprentvervaardiger.
- 1935 – Francois van Heyningen, Suid-Afrikaanse akteur, sanger, skrywer en radio-omroeper († 2015).
- 1949 – Estian Calitz, Suid-Afrikaanse ekonoom en emeritus professor van die Universiteit Stellenbosch.
- 1950 – Martin McGuinness, Noord-Ierse republikeinse politikus († 2017).
- 1958 – Drew Carey, Amerikaanse akteur en komediant.
- 1969 – Kobie van Rensburg, Suid-Afrikaanse tenoor en operadirekteur.
- 1972 – Rubens Barrichello, Brasiliaanse Formule Een-renjaer.
Sterftes
- 230 – Pous Urbanus I, sewentiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 779 – Dai Zong (52), Chinese keiser.
- 962 – Guibert (±62), Belgiese soldaat en monnik.
- 1423 – Teenpous Benedictus XIII (* 1328).
- 1498 – Girolamo Savonarola (45), Florentynse Dominikaanse hervormer.
- 1568 – Adolf van Nassau (27), graaf van Nassau.
- 1699 – Abadin Tadia Tjoessoep, Indonesiese Moslem van adellike afkoms wat Islam in die Kaap gevestig het (* 1626).
- 1812 – José Antonio Torres, Mexikaanse onafhanklikheidsstryder.
- 1838 – Jan Willem Janssens, laaste Nederlandse goewerneur van die Kaap (* 1762).
- 1857 – Augustin Louis Cauchy, Franse wis- en natuurkundige (* 1789).
- 1873 – Pierre-Jean De Smet (72), Vlaamse missionaris, ontdekkingsreisiger en pionier.
- 1906 – Henrik Ibsen, Noorse dramaturg en kritikus (* 1828)
- 1926 – Hans von Koessler, Duitse komponis, dirigent en musiekonderwyser. (* 1853).
- 1944 – Grete Berger, Duitse aktrise (* 1883)
- 1992 – Joyce Barker, Suid-Afrikaanse sopraan (* 1931).
- 2017 – Roger Moore, Engelse akteur (* 1927).
- 2021 – Lorrae Desmond, Australiese aktrise (* 1929).
- 2022 – , Britse gebore Suid-Afrikaanse akteur. (* 9 Julie 1966)
Vakansiedae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 23 May. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar