Onder volg 'n Lys van lande in chronologiese volgorde volgens onafhanklikheidsdatum. Lande wat deur meer as een onafhanklikheidsgebeurtenis gegaan het of op verskillende tye verskillende vorms van onafhanklikheid verkry word meer as een keer gelys.
Voor 1200
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
221 v.C. | China | Herverenig deur die Qing-dinastie |
c. 270 n.C. | Japan | Heerskappy van Keiser Ojin, die eerste historiese keiser. Die datum van sy heerskappy is egter onseker. Onafhanklikheid van Japan word egter op circa 660 v.C. geskat (volgens oorlewering Keiser Jimmu) |
c. 1ste eeu v.C.- 3de eeu n.C. | Ethiopië | Die Axumite Koninkryk verskyn as 'n belangrike handelsnasie in die omgewing van vandag se Eritrea en noordelike Ethiopië. Ethiopië is die enigste land in Afrika wat sy onafhanklikheid behou het tydens die stormloop vir Afrika en wat onafhanklik gebly het behalwe vir 'n vyfjaar tydperk van Italiaanse besetting |
3 September 301 | San Marino | Maak aanspraak daarop om die wêreld se oudste republiek te wees |
681 | Bulgarye | Eerste Bulgaarse Ryk |
843 | Duitsland | Na die Verdrag van Verdun was Oos-Francia die gebied onder die beheer van Lodewyk die Duitser. Dit is 'n voorloper van moderne Duitsland, en die kern van die Heilige Romeinse Ryk wat kort daarna gestig sou word. |
843 | Skotland | Verenig deur . |
843 | Frankryk | Na die Verdrag van Verdun was Wes-Francia die gebied onder beheer van Karel die Kale, wat spoedig die geword het. Dit is vernoem na die Germaanse stam, die Franke, en is die voorganger van vandag se Frankryk. |
872 | Noorweë | Verenig deur ná die |
927 | Engeland | Algehele vereniging van die onder |
966 | Pole | Kerstening en vereniging onder |
10de eeu | Denemarke | georganiseer as 'n verenigde staat deur in ongeveer 980 |
1001 | Hongarye | vereniging deur |
1035 | , die eerste Koning van Kastilië. Uit die . | |
23 Junie 1128 | Portugal | , later Koning Afonso I van Portugal, verslaan die magte van by die en word dus die enigste heerser van die land. Hy het Dux van Portugal geword in 1128, Prins van Portugal in 1129, en Koning van Portugal in 1139. Onafhanklikheid is deur die erken in 1143 en deur die Pous in 1179. |
1156 | Oostenryk | Verhoog van 'n Beierse markgraafskap na 'n onafhanklike hertogdom onder die in die |
1200–1799
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
1238 | Thailand | Vestiging van die , tradisioneel beskou as die eerste Thai koninkryk |
1253 | Litaue | Mindaugas het Litaue gekersten en is gekroon tot |
1278 | Andorra | gevorm onder die gesamentlike soesereiniteit van die Franse graaf van Foix en die Spaanse biskop van Urgell |
1291 | Switserland | datum van die Federale Akte |
1419 | Monaco | begin van die heerskappy van die Huis van Grimaldi |
1480 | Rusland | Einde van die Mongoolse juk. Begin van die Na-Mongoolse Russiese selfregering |
2 Januarie 1492 | Spanje | Die Reconquista eindig met die val van Granada. Die gebeurtenis word tradisioneel beskou as die skep van die moderne Spanje |
1512 | Spanje | Anneksasie van , die laaste onafhanklike koninkryk waarvan die grondgebied nou deel vorm van die Koninkryk van Spanje |
1579 | Nederland | het onafhanklikheid van Spanje verklaar tydens die Tagtigjarige Oorlog |
1650 | Oman | uitwerping van die Portugese |
26 Maart 1707 | Koninkryk van Groot Brittanje | vereniging van Engeland en Skotland |
23 Januarie, 1719 | Imperiale Prinsdom van Liechtenstein | |
1768 | Nepal | verenig deur |
4 Julie 1776 | VSA | het onafhanklikheid verklaar van Groot Brittanje |
1800–1899
1900–1939
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
1 Januarie 1901 | Australië | Federasie van ses Britse kolonies |
20 Mei 1902 | Kuba | van Spanje |
3 November 1903 | Panama | van Colombia |
7 Junie 1905 | Noorweë | unie met Swede ontbind |
26 September 1907 | Nieu-Seeland | dominium status deur VK gegun |
31 Mei 1910 | Suid-Afrika | Unie van Suid-Afrika gevorm as Britse Dominium |
1 Januarie (12 Februarie O.S.) 1912 | Republiek China | van Qing-dinastie |
28 November 1912 | Albanië | van die Ottomaanse Ryk |
6 Desember 1917 | Finland | van Rusland |
16 Februarie 1918 | Litaue | van Rusland en Duitsland |
24 Februarie 1918 | Estland | van Rusland and Duitsland |
28 Oktober 1918 | Tsjeggo-Slowakye | van Oostenryk-Hongarye |
1 November 1918 | van die Ottomaanse Ryk | |
11 November 1918 | Pole | onafhanklikheid van Russiese gebiede beste deur die Sentrale Magte |
18 November 1918 | Letland | van Rusland and Duitsland |
1 Desember 1918 | Ysland | het 'n soewereine staat onder die Deense Kroon geword |
1 Desember 1918 | unie van Serwië, Montenegro en dele van die voormalige Oostenryk-Hongarye | |
19 Augustus 1919 | Afganistan | van VK beheer oor Afgaanse buitelandse sake |
11 Julie 1921 | Mongolië | van China |
6 Desember 1921 | Ierse Vrystaat | van VK volgens verdrag, die grootste deel van die eiland Ierland het 'n onafhanklike nasie geword wat as die Ierse Vrystaat bekend gestaan het, later die Republiek van Ierland; deel van die eiland, Noord-Ierland is steeds deel van die Verenigde Koninkryk. |
30 Desember 1922 | Sowjetunie | unie van Rusland en ander Sowjetrepublieke |
29 Oktober 1923 | Turkye | na ontbinding van die Ottomaanse Ryk |
12 April 1927 | Verenigde Koninkryk | Suidelike en westelike deel van Ierland nou regeer deur die Ierse Vrystaat wat van die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland afgeskei het in 1922. Formele naamverandering na Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Noord-Ierland om dit na te volg. |
11 Februarie 1929 | Vatikaanstad | van Italië |
3 Oktober 1932 | Irak | van Volkebondmandaat onder Britse administrasie |
1940–1949
1950–1959
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
24 Desember 1951 | Libië | van Italië |
9 November 1953 | Kambodja | van Frankryk |
1 Januarie 1956 | Soedan | van Egipte en VK |
2 Maart 1956 | Marokko | van Frankryk en Spanje |
20 Maart 1956 | Tunisië | van Frankryk |
6 Maart 1957 | Ghana | van VK |
31 Augustus 1957 | Maleisië | van VK |
2 Oktober 1958 | Guinee | van Frankryk |
1960–1969
Datum | Nasie | Gebertenis |
---|---|---|
1 Januarie 1960 | Kameroen | van Frans-geadministreerde VN trusteeskap |
4 April 1960 | Senegal | van Frankryk |
27 April 1960 | Togo | van Frans-geadministreerde VN trusteeskap |
26 Junie 1960 | Madagaskar | van Frankryk |
26 Junie 1960 | Somalieland | van VK |
30 Junie 1960 | Demokratiese Republiek van Kongo | van België |
1 Julie 1960 | Somalië | van die Italiaans-geadministreerde VN trusteeskap |
1 Augustus 1960 | Benin | van Frankryk |
3 Augustus 1960 | Niger | van Frankryk |
5 Augustus 1960 | Burkina Faso | van Frankryk |
7 Augustus 1960 | Ivoorkus | van Frankryk |
11 Augustus 1960 | Tsjad | van Frankryk |
13 Augustus 1960 | Sentraal-Afrikaanse Republiek | van Frankryk |
15 Augustus 1960 | Republiek van Kongo | van Frankryk |
16 Augustus 1960 | Ciprus | van VK |
17 Augustus 1960 | Gaboen | van Frankryk |
22 September 1960 | Mali | van Frankryk |
1 Oktober 1960 | Nigerië | van VK |
28 November 1960 | Mauritanië | van Frankryk |
27 April 1961 | Sierra Leone | van VK |
31 Mei 1961 | Suid-Afrika | van VK |
19 Junie 1961 | Kuweit | van VK |
9 Desember 1961 | Tanzanië | van VK-geadministreerde VN trusteeskap |
1 Januarie 1962 | Samoa | van Nieu-Seeland-geadministreerde VN trusteeskap |
1 Julie 1962 | Burundi | van Belgies-geadministreerde VN trusteeskap |
1 Julie 1962 | Rwanda | van Belgies-geadministreerde VN trusteeskap |
5 Julie 1962 | Algerië | van Frankryk |
6 Augustus 1962 | Jamaika | van VK |
31 Augustus 1962 | Trinidad en Tobago | van VK |
9 Oktober 1962 | Uganda | van VK |
12 Desember 1963 | Kenia | van VK |
6 Julie 1964 | Malawi | van VK |
21 September 1964 | Malta | van VK |
24 Oktober 1964 | Zambië | van VK |
18 Februarie 1965 | Gambië | van VK |
26 Julie 1965 | Maldiwe | van VK |
4 Augustus 1965 | Cookeilande | het 'n selfregerende parlementêre regering in vrye-assosiasie met Nieu-Seeland geword |
9 Augustus 1965 | Singapoer | van die Maleisiese Federasie |
26 Mei 1966 | Guyana | van VK |
30 September 1966 | Botswana | van VK |
4 Oktober 1966 | Lesotho | van VK |
30 November 1966 | Barbados | van VK |
30 November 1967 | van VK | |
31 Januarie 1968 | Nauru | van die Australië-, NS-, en VK-geadministreerde VN trusteeskap |
12 Maart 1968 | Mauritius | van VK |
6 September 1968 | eSwatini | van VK |
12 Oktober 1968 | Ekwatoriaal-Guinee | van Spanje |
1970–1979
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
4 Junie 1970 | Tonga | van VK |
10 Oktober 1970 | Fiji | van VK |
15 Augustus 1971 | Bahrein | van VK |
3 September 1971 | Katar | van VK |
2 Desember 1971 | Verenigde Arabiese Emirate | van VK |
16 Desember 1971 | Bangladesj | van Pakistan |
10 Julie 1973 | Die Bahamas | van VK |
24 September 1973 | Guinee-Bissau | van Portugal (verklaar) |
7 Februarie 1974 | Grenada | van VK |
19 Oktober 1974 | Niue | het 'n selfregerende parlementêre regering in vrye-assosiasie met Nieu-Seeland geword |
25 Junie 1975 | Mosambiek | van Portugal |
5 Julie 1975 | Kaap Verdië | van Portugal |
6 Julie 1975 | Comore | van Frankryk |
12 Julie 1975 | São Tomé en Príncipe | van Portugal |
16 September 1975 | Papoea-Nieu-Guinee | van Australies-geadministreerde VN trusteeskap |
11 November 1975 | Angola | van Portugal |
25 November 1975 | Suriname | van Nederland |
26 Februarie 1976 | Wes-Sahara | voorheen , van Spanje. Voortdurende militêre konflik: dele deur Marokko beset; res deur Sahrawi Arabiese Demokratiese Republiek geadministreer. |
29 Junie 1976 | Seychelle | van VK |
27 Junie 1977 | Djiboeti | van Frankryk |
7 Julie 1978 | Solomoneilande | van VK |
1 Oktober 1978 | Tuvalu | van VK |
3 November 1978 | Dominika | van VK |
22 Februarie 1979 | Sint Lucia | van VK |
12 Julie 1979 | Kiribati | van VK |
27 Oktober 1979 | Sint Vincent en die Grenadine | van VK |
1980–1989
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
18 April 1980 | Zimbabwe | van VK |
30 Julie 1980 | Vanuatu | van Frankryk en VK |
21 September 1981 | Belize | van VK |
1 November 1981 | Antigua en Barbuda | van VK |
19 September 1983 | Sint Kitts en Nevis | van VK |
1 Januarie 1984 | Brunei | van VK |
1 Januarie 1986 | Aruba | van Nederlands-Antille |
21 Oktober 1986 | Marshalleilande | van die VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom |
3 November 1986 | Gefedereerde State van Mikronesië | van die VS- VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom |
1990–1999
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
11 Maart 1990 | Litaue | van die Sowjetunie |
21 Maart 1990 | Namibië | van Suid-Afrikaanse mandaat |
22 Mei 1990 | Jemen | samesmelting van Noord-Jemen en Suid-Jemen |
3 Oktober 1990 | Duitsland | unifiksie van Wes-Duitsland en Oos-Duitsland |
9 April 1991 | Georgië | van die Sowjetunie |
25 Junie 1991 | Kroasië | van Joegoslawië |
25 Junie 1991 | Slowenië | van Joegoslawië |
20 Augustus 1991 | Estland | van die Sowjetunie |
21 Augustus 1991 | Letland | van die Sowjetunie |
24 Augustus 1991 | Rusland | van die Sowjetunie, Rusland is die opvolgerstaat |
24 Augustus 1991 | Oekraïne | van die Sowjetunie |
25 Augustus 1991 | Belarus | van die Sowjetunie |
27 Augustus 1991 | Moldowië | van die Sowjetunie |
30 Augustus 1991 | Azerbaidjan | van die Sowjetunie |
31 Augustus 1991 | Kirgistan | van die Sowjetunie |
1 September 1991 | Uzbekistan | van die Sowjetunie |
8 September 1991 | Republiek van Masedonië | van Joegoslawië |
9 September 1991 | Tadjikistan | van die Sowjetunie |
21 September 1991 | Armenië | van die Sowjetunie |
27 Oktober 1991 | Turkmenistan | van die Sowjetunie |
16 Desember 1991 | Kazakhstan | van die Sowjetunie |
1 Maart 1992 | Bosnië en Herzegowina | van Joegoslawië |
27 April 1992 | gevorm as selfverklaarde opvolger tot die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawië | |
1 Januarie 1993 | Tsjeggiese Republiek | Tjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye |
1 Januarie 1993 | Slowakye | Tjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye |
24 Mei 1993 | Eritrea | van Ethiopië |
27 April 1994 | Suid-Afrika | Tuislande heringesluit in Suid-Afrika en alle inwoners erken as burgers met gelyke regte |
1 Oktober 1994 | Palau | van die VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom |
Sedert 2000
Datum | Nasie | Gebeurtenis |
---|---|---|
20 Mei 2002 | Oos-Timor | van Portugal. Oos-Timor is tussen 1975 en 1999 deur Indonesië beset. |
3 Junie 2006 | Montenegro | ontbinding van Serwië en Montenegro na 'n referendum ten gunste daarvan in Montenegro |
5 Junie 2006 | Serwië | ontbinding van Serwië en Montenegro – Serwië is die opvolgerstaat |
9 Julie 2011 | Suid-Soedan | van Soedan. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar